ONTDEK 'N WÊRELD VAN
KENNIS EN LEER SAAM!

LEER EN SPEEL

Artikels bied hulp met skoolwerk, take en projekte

IN PAS MET DIE LEERPLAN

Onderwerpe sluit aan by
die kurrikulum

DOEN DIT SELF!

Maak dit self met video’s
wat wys hoe

WAT KRY EK HIER?

Huisgenoot Junior: Leer en Speel! is 'n unieke aanlyn platform propvol interessante, leersame inhoud vir kinders. Dis 'n skatkis van opvoedkundige, boeiende inligting vir nuuskierige jongmense wat die wêreld wil ontdek, en dit help leerders met hul skoolwerk. Die inhoud sluit aan by die skoolkurrikulum en bied hulp met huiswerk, take en mondelinge. Ontgin 'n wonderwêreld van kennis en leer meer op die lekker manier!

SKOOLWERK: GR. 4 - 6

LEES DIÉ ARTIKELS GRATIS!

Kyk hier na voorbeelde van hoe die artikels en infografika in die pakkette lyk.
R499
SKOOLWERK: GR. 4 - 6

SOSIALE WETENSKAPPE – GEOGRAFIE

Verken ons wonderlike planeet! Lees oor mynbou, boerdery, die weer en meer.
R499
SKOOLWERK: GR. 4 - 6

SOSIALE WETENSKAPPE – GESKIEDENIS

Lees oor geskiedkundige gebeure en reis terug in tyd na interessante plekke.
R299
SKOOLWERK: GR. 4 - 6

LEWENSVAARDIGHEDE

Hier’s hulp en raad met boelies, eksamenstres en baie meer.
R499
SKOOLWERK: GR. 4 - 6

WISKUNDE

Hier's video’s en aflaaibare werkvelle wat kan help met verskillende soorte somme.
R499
SKOOLWERK: GR. 4 - 6

NATUURWETENSKAPPE & TEGNOLOGIE

Ontdek die ruimte, die geheime van die see en leer meer oor diere.
$80
LUISTERSTORIES

DIE BYBEL: STORIES VIR KINDERS

Luister saam na voorlesings uit Die Bybel: Stories vir kinders.

KRY DIE VOLLE SKOOLWERK-PAKKET VIR GRAAD 4 TO GRAAD 6 VIR SLEGS R1795

Die pakket bevat al die verskillende vakbondels soos Natuurwetenskappe en Tegnologie, Wiskunde, 
Geskiedenis, Geografie en Lewensvaardighede

MEER OOR ONS

Huisgenoot bied al jare lank leersame inhoud en opvoedkundige vermaak vir kinders van verskeie ouderdomme.
Dit help al generasies lank leerders om hul skoolwerk baas te raak en dit beter te verstaan.

Nou is hierdie kurrikulumbaseerde inhoud beskikbaar op een plek in 'n gebruikersvriendelike, digitale formaat.

Huisgenoot Junior: Leer en Speel! bied 'n verskeidenheid bondels wat bestaan uit goed nagevorsde artikels wat jou kinders met hul skoolwerk kan help. Dit is gegroepeer volgens vakke en onderwerpe en sal jou kind help om klaswerk te verstaan en om huiswerk te doen. Dit sal ook help met mondelinge, take en ander skoolprojekte.

ALGEMENE VRAE

Huisgenoot Junior: Leer en Speel! Bied ’n verskeidenheid bondels wat bestaan uit goed nagevorsde artikels wat jou kinders met hul skoolwerk kan help. Die skoolwerkpakkette bied bykomende studiehulp wat jou kind ook kan help met voorbereiding vir take en mondelinge.

Jy kan kies watter pakkette jy wil koop, waarná jy sal moet registreer en betaal om ’n persoonlike profiel te skep. Jy sal elke keer met jou intekennaam en -wagwoord toegang verkry tot die pakket wat jy gekoop het.

Die pryse van die verskillende pakkette wissel van ’n eenmalige bedrag van R299 tot R499. Jy kan self kies watter pakkette jy wil koop.

Klik op “Teken in”, heel bo aan die blad.
Vul jou e-posadres in en skep ’n wagwoord.
Klik op “Registreer”.
Jy het nou ’n profiel geskep en kan nou die pakket kies wat jy graag wil koop.

Geografie, Geskiedenis, Wiskunde, Natuurwetenskappe en Tegnologie en Lewensvaardighede is beskikbaar.  Klik op “Alle Pakkette” om te sien watter skoolwerkpakkette beskikbaar is en wat die inhoud behels.