Woestyne word gewoonlik met woorde soos “warm”, “droog” en “sanderig” vereenselwig, maar dis nie die hele prentjie nie. Die grootste woestyn van almal – Antarktika – is net mooi die teenoorgestelde.