Dié koffie wat fynproewers gaande het, kopi luwak, kom van Indonesië en ondergaan ’n ongewone proses wat baie mense afstootlik sal vind.